| Modulekode | AHR 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | In hierdie module word die beginsels en praktyk van internasionale strafreg bespreek; studente onderneem ook ‘n besoek na en doen verslag oor die situasie in ’n gekose Afrikaland waar hulle blootgestel word aan die praktiese toepassing van menseregte, demokratisering of internasionale strafreg. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Sentrum vir Menseregte |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App